|
|
Laai WSpel af / Download WSpel
|
|
Microsoft Office-weergawe:
|
WSpel 12.1: Aflaai-lęer
|
Grootte
|
|
Vir gebruikers van Microsoft Office 2000, XP of 2003
|
WSpel_12.2_2003.exe
|
3.92 MB
|
|
Vir gebruikers van Microsoft Office 2007 of 2010
|
WSpel_12.2_0710.exe
|
3.92 MB
|
|
|
Aflaai- en Installasie-instruksies
|
Download and Installation instructions
|
- Internet Explorer laai WSpel die beste af. (Firefox werk soms nie).
- As u onseker is oor watter weergawe van Microsoft Office op u rekenaar geďnstalleer is, kan u dit kry deur die volgende te doen: Open ’n Microsoft Word-dokument. Klik op Help en dan op About Microsoft Office Word.
- Nuwe en bestaande gebruikers laai presies dieselfde lęer af.
- Klik op die gekose aflaai-lęer hierbo.
- In die venster wat volg kies om die aflaai-lęer op u werksblad (Desktop) te stoor. Laai die aflaai-lęer af.
- Verwyder die vorige WSpel vanaf u rekenaar. (Klik in volgorde op Start\(All) Programs\WSpel\Verwyder WSpel (Uninstall WSpel). Sien ook ** hieronder.
- Gaan na u werksblad en dubbelklik op die aflaai-lęer.
- WSpel se installasieghuru open.
- ** Gedurende die installasie van WSpel 12 word die vorige weergawe van WSpel outomaties verwyder op voorwaarde dat u nie die bestekbestemmings (Default installation directories) verander het toe u dit geďnstalleer het nie.
- Skakel vir Thomas Ellis by 051 4331956 (Bloemfontein) indien u meer inligting of hulp verlang.
|
- Downloads best with Internet Explorer. (Firefox sometimes doesn’t work).
- If you are not sure which version of Microsoft Office is installed on your computer, then open a Microsoft Word document. Click on Help and then on About Microsoft Office Word.
- Current and new users download the same file.
- Click on the chosen download file above.
- In the window that opens select to save the file on your Desktop. Download the file.
- Uninstall the previous WSpel. Click in sequence on Start\(All) Programs\WSpel\Uninstall WSpel (Verwyder WSpel). See ** below.
- Double click on the downloaded file on your Desktop.
- The WSpel installation wizard opens.
- ** The previous version of WSpel is automatically removed during the installation of WSpel 12, provided that you did not change the default installation directories when it was installed.
- Phone Thomas Ellis at 051 4331956 (Bloemfontein) for more information or assistance.
|
|
|