Die gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office 2000/XP/2003/2007 (Word, Excel, Access, PowerPoint en Outlook)

Die gratis Afrikaanse speltoetser met skryftekens vir Microsoft Office 2000, XP, 2003 en 2007:

 WSPEL-TUISBLAD

Vertalings van bekende en beminde liedere in Afrikaans.

 ALGEMEEN

 

            

Laai WSpel gratis af

1 Nuwe en bestaande gebruikers laai presies dieselfde lêer af!  Die WSpel-speltoetser en WSpel-hulplêer word gesamentlik afgelaai (.exe-formaat) deur op die -skakel hieronder te klik en die instruksies te volg.  (Kies die "Save"-opsie om die lêer op u rekenaar se werksblad ("Desktop") af te laai voordat u dit oopmaak. (MOENIE "Run" KIES NIE!)
2 Dubbelklik op die lêer WSpel.exe nadat u dit afgelaai het. 

WSpel word gereeld bygewerk met nuwe woorde of bestaande woorde wat voorheen nie opgeneem is nie.  U kan die program gratis van tyd tot tyd aflaai of laat bywerk.

Besoek www.gebed.co.za vir 'n daaglikse oordenking en vir pret met jou selfoon, besoek www.foonpret.co.za/info.htm
Nr. NAAM BESKRYWING STATUS LAASTE BYWERKING FORMAAT GROOTTE
10 Die gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office Volledige pakket 26 Oktober 2008

.exe

2.85Mb


 

 

 
WSpel, Posbus 50200, Mafikeng-Suid, Noordwes, 2791, RSA.   E-pos: wspel@lantic.net

Kopiereg © 2002-2008 Johan & Elfia Visser.

Medewerker: Thomas Ellis. Alle regte voorbehou.

October 27, 2008    RSA