Die gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office 2000/XP/2003/2007 (Word, Excel, Access, PowerPoint en Outlook)

Die gratis Afrikaanse speltoetser met skryftekens vir Microsoft Office 2000, XP, 2003 en 2007:

 WSPEL-TUISBLAD

Vertalings van bekende en beminde liedere in Afrikaans.

 ALGEMEEN

 

            

Vertalings van bekende en beminde liedere in Afrikaans

Daar is gepoog om hierdie vertalings musikaal en liries te hou, die rymklanke natuurlik en ongeforseerd en die aksente korrek op al die lettergrepe soos deur die melodieë vereis.

Dit word gratis aangebied aan enige sanger/sangeres wat dit met die nodige wetlike prosedure op kompakskyf en/of kasset wil gebruik, op voorwaarde dat niks aan die tekste sonder my toestemming verander word nie. Dit geld nie vir die vertaling van “As ek ooit weer verlief sou raak” nie, aangesien slegs die twee verse my vertaling is. Die refrein was reeds so goed vertaal dat geen regdenkende persoon daaraan ooit kan verander nie. Ek kon ongelukkig nie by 'n vorige werknemer van die betrokke platemaatskappy, wat tans nie meer bestaan nie, uitvind wie verantwoordelik was vir die vertaling nie. My adres en telefoonnommer word verskaf indien u probleme ondervind om die bladmusiek in die hande te kry.

Thomas C. Ellis, Posbus 22248, EXTONWEG, Bloemfontein, 9313, Tel. (051) 433-1956.

Liedere-inhoud:

BLADSY EEN:

A! jy, wondersoet misterie van die lewe

"AH! SWEET MYSTERY OF LIFE"

Aba haidschi bumbaidschi

"ABA HAIDSCHI BUMBAIDSCHI"

Alles wat jy is

"ALL THE THINGS YOU ARE"

Arrivederci Roma

"ARRIVEDERCI ROMA"

As die rooi môreson

gebaseer op "DEUTSCMEISTER-REGIMENTS-MARSCH"

As die spierwit vlier weer blom "WENN DER WEISSE FLIEDER WIEDER BLÜHT"
As ek ooit van jou weggaan "IF EVER I WOULD LEAVE YOU"
As ek ooit weer verlief sou raak "IF I SHOULD FALL IN LOVE AGAIN"
As Sy beeld "IN THE IMAGE OF GOD"
Biervatpolka "BEER BARREL POLKA"
By die Balalaika "AT THE BALALAIKA"
Caramia "CARAMIA"
Ciribiribin "CIRIBIRIBIN"
Daar buite in die Wagou "DA DRAUSSEN IN DER WACHAU"
Daar in die Lobou "DRUNT’ IN DER LOBAU"
Daar staan in die Wieden 'n mooi klein hotel "EIN WIENER WALZER"
Daar was eens ’n Wilja "EST LEBT’ EINE VILJA"
Dalk is liefde "PERHAPS LOVE"
Die dorpsmusiek "DIE DORFMUSIK"
Die gebed "THE PRAYER"
Die katerkat "THE ALLEY CAT SONG"
Die lewe so rooskleurig "LA VIE EN ROSE"
Die meul in die Swartwoud "ES STEHT EINE MÜLE IM SCHWARSWÄLDERTAL"
Diep in my hart, lief "DEEP IN MY HEART, DEAR"
Die sirkus "TRITSCH-TRATSCH POLKA" van Johann Strauss
BLADSY TWEE:
Die sonwals "DER SCHNEE WALZER"
Die woestynlied "THE DESERT SONG"
Die wonder van jou liefde "THE MAGIC OF YOUR LOVE"
Diep in jou skaduwee "OMBRA MAI FU"
Dit is my mooiste dag "THIS IS MY LOVELY DAY"
Drinklied (uit "Die Studenteprins") "DRINKING SONG"
Een aand vol bekoring "SOME ENCHANTED EVENING"
Eendag sal my hart ontwaak "SOMEDAY MY HEART WILL AWAKE"
Eens op 'n lentedag "ONE DAY WHEN WE WERE YOUNG"
Ek en my hart "MY HEART AND I"
Ek gee aan jou die sterlig "I CAN GIVE YOU THE STARLIGHT"
Ek is net 'n arme wandelgesel "ICH BIN NUR EIN ARMER WANDERGESELL" uit "Der Vetter Aus Dingsda"
Ek kan jou nimmer vergeet "CAN I FORGET YOU"
Ek kon die heelnag dans "I COULD HAVE DANCED ALL NIGHT"
Ek loop nou langs jou "I’LL WALK BESIDE YOU"
Ek moet weer 'n keer daar in Grinzing wees "ICH MUSS WIEDER EINMAL IN GRINZING SEIN!"
Ek noem jou my liefling "LET ME CALL YOU SWEETHEART"
Ek raak smoorverlief op iemand "I’M FALLING IN LOVE WITH SOMEONE"
Ek sien jou weer "I’LL SEE YOU AGAIN"
Ek skenk my hart "ICH SCHENK MEIN HERZ" uit die operette "Die Dubarry" van Karl Millöcker.
Ek’s verlief op mooi Wenen "I’M IN LOVE WITH VIENNA"
Ek’t 'n mooi blou hemelbed "HAB’ EIN BLAUES HIMMELBETT"
Ek wil graag wees soos Jesus (Ek wil soos U wees) "I WANT TO BE LIKE JESUS (OH TO BE LIKE THEE)"
Elke dag is vrolik nou "HAPPY DAYS ARE HERE AGAIN"
Geveg van die bliksoldaatjies "PARADE OF THE TIN SOLDIERS"
Graag het ek elk vrou gesoen "GERN HAB’ ICH DIE FRAU’N GEKÜSST"
uit die operette "Paganini" van Franz Lehár.
BLADSY DRIE:
Groet Wenen vir my "GRÜSS MIR MEIN WIEN" uit die operette "Gravin Maritza"
Hier by jou venster "O SOLE MIO (HERE BY YOUR WINDOW)"
Hoe langer ek Hom dien "THE LONGER I SERVE HIM"
Iemand veel groter as ek en jy "SOMEBODY BIGGER THAN YOU AND I"
Iewers my lief "SOMEWHERE MY LOVE"
In Bloemfontein bloei weer die bome "IM PRATER BLÜH’N WIEDER DIE BAÜME"
In 'n kamer heel alleen "IM CHAMBRE SÉPARÉE" Solo deur man of dame, of duet
In Wenen is menige straatjies "IN WIEN GIBT’S MANCH’ WINZIGES GASSERL"
Jou God is ook my God Huwelikslied gebaseer op Largo van Händel
Jou oë is so hemelsblou "DIE GANZE WELT IST HIMMELBLAU"
Jy aan my sy "LA NOVIA - THE WEDDING"
Jy kan nie trou bly "DU KANNST NICHT TREU SEIN"
Jy loop nie meer alleen "YOU’LL NEVER WALK ALONE"
Jy sal as koning van my hart regeer "DU SOLLST DER KAISER MEINER SEELE SEIN"
Jy sal terugdink aan Wenen "YOU WILL REMEMBER VIENNA"
Kom in die gondel Uit "'N NAG IN VENESIË" van Johann Strauss
Kom na buite, Teresa, my liefste "KOMM HERAB, O MADONNA TERESA"
Kom zigány "KOMM ZIGáNY" uit die operette Gravin Maritza
Lente in Wenen "FRÜHLING IN WIEN"
Lied van die berge "LA MONTANARA"
Lied van die gebroke hart

"CHANSON DU COEUR BRISÉ" / "THE SONG OF SONGS"

Liefde alleen is die rede "LOVE IS MY REASON"
Liefde, jy hemel op aarde "LIEBE, DU HIMMEL AUF ERDEN" uit "Paganini" van Franz Lehár
Liefde vir altyd "LOVE EVERLASTING"
Liefdesdroom "LIEBESTRAUM"
Liefdeserenade "LOVE SERENADE"
BLADSY VIER:
Liefling, kom terug na my "LOVER, COME BACK TO ME"
Liefling, waar is ons liefde heen "PARLAMI D’AMORE, MARIú" / "LOVE’S LAST WORD IS SPOKEN"
Maanskyn en rose "MOONLIGHT AND ROSES"
Melodia (Wals-serenade)

"MELODIA"

Minnaars "SWEETHEARTS"
Môrestond "MATTINATA"
My hart behoort aan jou "DEIN IST MEIN GANSEZ HERZ"
My liefdeslied is 'n walsrefrein "MEIN LIEBESLIED MUSS EIN WALZER SEIN"
My liefling "MY HERO"
My moeder was 'n Weense vrou "MEI MUATTERL WAR A WIENERIN"
'n Goue dag "A PERFECT DAY"
Napolitana

"NAPOLITANA"

"WARUM HAT JEDER FRÜHLING, ACH NUR EINEN MAI" (WAAROM KOM LENTE DAN NET EEN MAAL ELKE JAAR)

Niemand het jou lief soos ek (Solo) "NIEMAND LIEBT DICH SO WIE ICH"
Niemand het jou lief soos ek (Duet) "NIEMAND LIEBT DICH SO WIE ICH"
Nonnekoor en Laura se lied "NONNENCHOR UND LIED DER LAURA"
Note walsend "LIPPEN SCHWEIGEN" Duet uit die operette 
"Die Vrolike Weduwee" van Franz Lehár
O nooientjie, my nooientjie Uit die musiekblyspel "FRIEDERIKE"
Ons sal weer blomme pluk "WE’LL GATHER LILACS"
Oorkant die reënboog "OVER THE RAINBOW"
Op die heide bloei die laaste rosies "AUF DER HEIDE BLÜH’N DIE LETZTEN ROSEN"
Op die pad na Mandalay "ON THE ROAD TO MANDALAY"
Oral is dit nou weer lente "JUNE IS BUSTIN’ OUT ALL OVER"
O so vroom "M’APPARI" uit "Martha" van Flotow
O wat 'n lieflike môre "OH WHAT A BEAUTIFUL MORNIN"
Praat met my oor liefde "SPEAK TO ME OF LOVE"
Rook kom in jou oë "SMOKE GETS IN YOUR EYES"
BLADSY VYF:
Rose van Pikardië "ROSES OF PICARDY"
Sal jy my bly liefhê "WILL YOU REMEMBER"
Sambrele in die reën "THE UMBRELLA MAN"
Santa Lucia (Napolitaanse dongellied)

"SANTA LUCIA"

Seemeeu, jy vlieg na die heimat "MOWE DU FLIEGST IN DIE HEIMAT"
Serenade uit "Die Studenteprins" "SERENADE FROM THE STUDENT PRINCE"
Skenk mense rose aan mekaar "SCHENKT MAN SICH ROSEN IN TIROL"
Slaap sag, hartedief (Kreoolse wiegelied) "AY AY AY"
Soen my tog weer "KISS ME AGAIN"
So 'n heer soos jy "MEIN HERR MARQUIS"
Vra nie waarom ek gaan nie "FRAG NICHT, WARUM ICH GEHE"
Terwyl in 'n geurige blomtuin "DA DRAUSSEN IM DUFTIGEN GARTEN" uit "Ein Walzertraum" van Oscar Straus
Toe my oupa twintig was "WIE MEIN AHNL ZWANZIG JAHR"
Tot wedersiens, my lief "AUF WIEDERSEHEN, MEIN LIEB"
Twee sprokiesoë "ZWEI MÄRCHENAUGEN" uit die operette "Die Sirkusprinses"
Twee harte in drieslagmaat "ZWEI HERZEN IM DREIVIERTEL TAKT"
Twee oë, sag "SMILIN’ THROUGH"
Wals van my hart "WALTZ OF MY HEART"
Weense bloed "WIENER BLUT"
Weense fiakerlied "WIENER FIAKERLIED" van Gustaf Pick
Wees nie kwaad nie "SEI NICHT BÖS"
Wenen, die stad van my drome "WIEN, DU STADT MEINER TRÄUME"
Wenen, word snags éérs mooi "WIEN WIRD BEI NACHT ERST SCHÖN"
Wiegelied van Jocelyn "BERCEUSE DE JOCELYN"
Wolgalied Uit "DER ZAREWITSCH" van Franz Lehár
 
WSpel , Posbus 50200, Mafikeng-Suid, Noordwes, 2791, RSA.   E-pos: wspel@lantic.net

Kopiereg © 2002-2008 Johan & Elfia Visser.

Medewerker: Thomas Ellis. Alle regte voorbehou.

October 26, 2008    RSA